下载 Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2

下载 Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2
Package Name com.LifestoriesDevelopement.Kinderkleure2
Category ,
Latest Version 1.2
Get it On Google Play
Update December 15, 2020 (4 years ago)

您听说过Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2My Town Hospital Mod Full v2.65 MOD APK, Toca Life: World v1.41 MOD APK + OBB (All 已解锁) MOD APK, XXNX-App, HEY CLAY®, Vacation Hotel Stories Mod (已解锁) v1.0.0 MOD APK, Mermaid Princess Grade 2 Games,是类别教育中最酷的游戏之一。

当然,您知道并非所有游戏或应用程序都兼容所有手机。游戏或应用程序有时在您的设备上不可用,这取决于系统版本。Android操作系统,屏幕分辨率或国家/地区Google Play允许访问。这就是APKPanda提供Android APK文件供您下载且不遵守这些限制的原因。>
Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2的最新版本为1.2,发行日期为2020-12-14,大小为63.6 MB。由Lifestories Development开发,Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2至少需要Android版本Android 5.1+。因此,如有必要,您必须更新手机。

负载量很大,大约有1000次下载。您可以根据需要更新已单独下载或安装在Android设备上的应用程序。更新应用程序使您可以访问最新功能,并提高应用程序的安全性和稳定性。

Afrikaanse Kleuter Pret 2 - v1.2

HIerdie speletjie is gemaak om kinders tussen 4 en 7 jaar te help leer deur te speel. Daar is aktiwiteite om te help met die uitkenning van kleure, vorms, letters en syfers.

Daar is ook aktiwiteite wat kinders help om te leer tel in 1, 2, 3 ,5 en 10 , so wel as woord bou aktiwiteite waar kinders die woorde op bou uit die letters van elke woord, waarna die woord vir hul uit geklank word en dan uitgespreek word.
Laastens is daar aktiwiteite om hul met geheue en logika te help.

Die moeilikheids graad van sommige aktiwiteite pas aan by die speler soos hul speel.

Hierdie speletjie het ongelukkig advertensies in om die maak daarvan finansieël te ondersteun. Ons probeer om die advertensies op 'n manier te plaas wat dit nie steurend maak vir die gebruiker nie.

Voel vry om ons te kontak by [email protected] indien u enige voorstelle, klagtes of navrae het.

Hierdie opdateering kom uit met 'n paar kosmetiese verbeteringe sowel as 'n paar verstellings om die speletjies beter te laat werk.By sommige van die aktiwiteite word die teiken kleur, klank , vorm ens. meer herhaal om memoriseering aan te help.By die legkaart speletjie is die agtergronde verbeter om die prente duideliker te maak vir spelers wat nie visueel sterk is nie.Verder het ons hier en daar klein foutjjies reg gemaak.

Show more