下载 Koer - v1.3.2

下载 Koer - v1.3.2
Package Name za.co.koer.app
Category ,
Latest Version 1.3.2
Get it On Google Play
Update January 10, 2021 (3 years ago)

您听说过Koer - v1.3.2muzmatch: Muslim & Arab Singles, Marriage & Dating, New Browser Xnx - Unblock Sites Without VPN, eharmony - Online Dating App, Hinge Dating & Relationships, Badoo Premium v5.246.1 APK + MOD (Ghost Unlock/Points) MOD APK, Manhunt – Gay Chat, Meet, Date,是类别社交约会中最酷的应用之一。

当然,您知道并非所有游戏或应用程序都兼容所有手机。游戏或应用程序有时在您的设备上不可用,这取决于系统版本。Android操作系统,屏幕分辨率或国家/地区Google Play允许访问。这就是APKPanda提供Android APK文件供您下载且不遵守这些限制的原因。>
Koer - v1.3.2的最新版本为1.3.2,发行日期为2021-01-09,大小为18.6 MB。由Koer开发,Koer - v1.3.2至少需要Android版本Android 7.0+。因此,如有必要,您必须更新手机。

负载量很大,大约有1000次下载。您可以根据需要更新已单独下载或安装在Android设备上的应用程序。更新应用程序使您可以访问最新功能,并提高应用程序的安全性和稳定性。

Koer - v1.3.2

VLERKSLEEP IN 2020

KOER is die eerste Afrikaanse toep wat jou die kans gun om uit ‘n groter poel potensiële
pasmaats te kies en te keur. KOER is ‘n platform waar jy in beheer is. ‘n Veilige plek om
nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te
ontmoet. ‘n Toep waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - jou hart, jou taal, jou kans.

HOE MAAK ONS NOU?
STAPPE:

1. Laai KOER gratis af.

2. Sluit maklik aan:
- Per e-pos, Facebook of Apple ID.

3. Skep ‘n profiel
- Maklike stappe om jou profiel te skep.
- Vertel ’n bietjie meer oor jouself.
- Laai jou beste fotos.

4. Kies jou belangstellings
- Klik op opsies wat jou die beste beskryf.
- Ons algoritme vind so jou beste pasmaats!

5. Begin KOER!
- Blaai deur die Koerwoud en ontdek wie daar sku

Spyt oor 'n KOES? Wil jy dalk weer iemand heroorweeg? KEER EENVOUDIG TERUG! KOER bied nou 'n nuwe TERUG KNOPPIE. Keer terug na die vorige profiel en gee jouself 'n tweede kans. *KOERLISENSIE-HOUERS kry ONBEPERKTE terugkeer kanse as deel van hul pakket.

Show more